My Wiskunde-Buddie Wiskundewoordeboek

Uit voorraad uit. Beskikbaar op agterbestelling. Nuwe voorraad in Januarie.

Leer Wiskunde deur die woorde te verstaan. U verstaan die onderwerp en kan dit dan met gemak toepas. Beslis, die maklikste en lekkerste manier om wiskundige geletterdheid te verhoog.

R365.00

Available on backorder

Oor hierdie boek:

Dit is die Afrikaanse weergawe van die geïllustreerde Wiskunde-woordeboek. My Wiskunde-Buddie is ‘n wiskundewoordeboek wat wiskunde dek van graad 3 tot 12.

Dit is ontwerp om gebruikers die volle begrip te gee van die terminologie van wiskunde deur middel van volledig nagevorsde definisies, woordoorsprake, uitspraak, prente en voorbeelde.

Die doel van die My Wiskunde-Buddie Wiskunde-woordeboek is om leer en begrip van wiskunde maklik en lekker te maak en wiskundige geletterdheid onder jongmense te verhoog.

Bladsye :  416
ISBN Code:  978-0-620-59334-2
Boekstyl :   Sagteband
Taal:  Afrikaans
Boekgrootte: A5

Weight 0.5 kg
Dimensions 210 × 148 × 20 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top